Kraftimama Free Printables Afrikaans Alfabet Flitskaarte Kids

alfabet flitskaarte Verniet вђў kraftimama
alfabet flitskaarte Verniet вђў kraftimama

Alfabet Flitskaarte Verniet вђў Kraftimama Hiermee die volledige afrikaanse alfabet se flitskaarte, werkskaarte en kleimatte. kliek asb op elke letter om die hoë resolusie pdf verniet af te laai, as jy direk vanaf die letter probeer print sal jy 'n lae resolusie "preview' print so maak asb seker jy laai die pdf af voor jy print. Kraftimama is under construction nou dat die alfabet klaar is wou ek net graag 'n plakkaat maak wat jy kan opsit teen die muur as a3 of a4. print twee uit en lamineer en knip dan die een mooi netjies in die middel van die groen lyne om flitskaarte te maak.

kraftimama Free Printables Afrikaans Alfabet Flitskaarte Kids
kraftimama Free Printables Afrikaans Alfabet Flitskaarte Kids

Kraftimama Free Printables Afrikaans Alfabet Flitskaarte Kids Hiermee die volledige afrikaanse alfabet se flitskaarte, werkskaarte en kleimatte. kliek asb op elke letter om die hoë resolusie pdf verniet af te laai, as jy direk vanaf die letter probeer print sal jy 'n lae resolusie "preview' print so maak asb seker jy laai die pdf af voor jy print. Kraftimama is under construction. hiermee t vir tas. soos gewoonlik, deel asb op sosiale media om hierdie blad verniet te hou, dankie en geniet! (let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir "groter" kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte. Kraftimama, free printables, afrikaans alfabet, a vir appel. soos belowe, hier volg die res van die alfabet stadig maar seker. laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Kraftimama is under construction nou dat die alfabet klaar is wou ek net graag 'n plakkaat maak wat jy kan opsit teen die muur as a3 of a4. print twee uit en lamineer en knip dan die een mooi netjies in die middel van die groen lyne om flitskaarte te maak.

Comments are closed.